Die Here Jesus roep Petrus vir die tweede maal Teks: Lukas 5Datum: 1999-10-24Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds AJ de Visser
Die Here laat Hanna juig oor die voortgang van sy verlossingswerk. Teks: I Samuel 2Datum: 1999-10-24Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Deur middel van Hanna se gebedsstryd maak God die onvrugbare Hanna diensbaar aan die koms van sy koninkryk. Teks: I Samuel 1Datum: 1999-10-17Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die sleutelmag van die gemeente van Christus. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 31Datum: 1999-10-17Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Geloof en werke kan nie sonder mekaar bestaan nie Teks: Jakobus 2Datum: 1999-10-11Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Geen aansien van die persoon in Christus se gemeente nie Teks: Jakobus 2Datum: 1999-10-11Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Die voorwaardes vir die viering van die Heilige Nagmaal. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 30Datum: 1999-10-10Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Jesus Christus die Hoëpriester seën sy kerk terwyl Hy na die Hemel vaar. Teks: Lukas 24Datum: 1999-10-06Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Leef as vreemdelinge en bywoners Teks: I Petrus 2Datum: 1999-10-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Wees aan die gesagsdraers gehoorsaam Teks: I Petrus 2Datum: 1999-10-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Die Here Jesus Christus roep die huisslawe op om gehoorsaam aan hulle here te wees Teks: I Petrus 2Datum: 1999-10-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Die Here wys vir Nebukadnesar in 'n droom dat hy nie die lewensboom is nie Teks: Daniël 4Datum: 1999-10-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Die uitstorting van die Heilige Gees is vir Christus se Kerk die waarborg Teks: II Korinthiërs 1Datum: 1999-10-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds JR Visser
Die Here se oordeel oor die drumpelspringers Teks: Sefánja 1Datum: 1999-10-03Gemeente: (onbekend)Predikant: Ander
Die Heilige Nagmaal as ’n tweesydige sakrament. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 28Datum: 1999-09-26Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Ook die kinders van die gelowiges behoort die teken van die verbond te ontvang. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27Datum: 1999-09-19Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die priesterlike voorbede vir die geteisterde tienstammeryk. Teks: Psalms 80Datum: 1999-09-12Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
God neem sondaars aan, sonder enige verdienste van ons kant. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24Datum: 1999-08-29Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
God regverdig sondaars Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 23Datum: 1999-08-22Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Paulus se oproep om trou vir die Here te lewe. Paulus sê Teks: Filippense 2Datum: 1999-08-22Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die algemene Christelike kerk. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21Datum: 1999-08-08Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die eenheid van die vroeë Christelike kerk deur die aanstelling van die sewe bewaar. Teks: Handelinge 6Datum: 1999-08-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Heilige Gees en sy werk. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20Datum: 1999-07-25Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn