Pretoria - Maranata

Leraar: 
Ds Pieter Boon
 Telefoon: 
0825317819
Sendelinge: 
Ds GF Mnisi
Gemeente van Nellmapius
 Telefoon: 
0762272010
 Eredienste: 

Maranata kerkgebou
Koekoekweg 1518, Bergtuin
Oggenddiens 09h30.
Aanddiens 17h30.

Video 'streaming' https://www.youtube.com/@vgkmaranata6770/streams

LET OP DIE VOLGENDE SPESIALE REёLING(S) VIR KERKDIENSTE IN 2026

Gesamentlike eredienste met die VGK PRETORIA op :
14 Mei 2026 Hemelvaartdag: Diens om 19h00, 20 Desember 2026; 25 Desember 2026; 27 Desember 2026; 31 Desember 2026 en 3 Januarie 2027, in die kerkgebou van VGK Pretoria. (Fratesweg 775, Rietfontein, Pretoria. Ingang 28ste laan.) Die diens op Kersdag begin om 09h30 en die Oujaaarsdiens begin om 19h00. Die oggendienste op Sondae begin om 09h30 en die aanddiens om 18h30.
Video 'streaming' is moontlik op : http://stream.vgk.org.za:8000/

SENDING
Die Sendingsgemeente Soshanguve-Suid-Oos staan onder beheer van die kerkraad.
Enige vrae kan aan die voorsitter van die kerkraad gestuur word.

 Streaming: 
 Kerk Adres: 

Koekoekweg 1518
Bergtuin
(GPS: S 25 42.052 E 28 16.331)

 Kontakpersone: 
Voorsitter van die kerkraad
Br Wim Hofsink
 Telefoon: 
0834551212
 E-pos: 
Skriba van die kerkraad
Br Roelof de Jong
 Telefoon: 
0726746343
Kerkkantoor
Sr Helga de Vente
 Telefoon: 
0671982870

KERKBLAD

Dit is die gemeenteblad wat elke twee weke elektronies verskyn en deur die Kerkkantoor versorg en administreer word. Indien u graag 'n kopie van hierdie uitgawes wil ontvang kan u ‘n e-pos stuur aan VGKˍKerkblad+subscribe@googlegroups.com