In ooreenstemming met die profesie word die laaste bedeling gekenmerk deur die uitstorting van die Gees op alle vlees. Teks: Handelinge 2Datum: 2000-06-11Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Pinkstergees laat die kerk die styl van die Pinkster bedeling toon. Teks: Handelinge 2Datum: 2000-06-11Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die hemelvaart van Christus is die vervulling van die triomfantlike opvoering van die ark na Sion. Teks: Efésiërs 4Datum: 2000-06-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 7Datum: 2000-05-14Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die voortgang van Christus se werk roep om die vervulling van Judas se vakature. Teks: Handelinge 1Datum: 2000-06-04Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
In die verwagting van die koms van die Here moet elkeen sy diens trou vervul. Teks: Matthéüs 25Datum: 2000-05-28Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die goddelike verklaring van die feite. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 9Datum: 2000-05-28Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Die Here spoor sy kerk, wat leef met onvervulde beloftes, aan om te volhard. Teks: Hebreërs 11Datum: 2000-05-14Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Daar is slegs uitsig as God self ingryp. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 5Datum: 2000-04-30Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn
Op Paasfees stuur God sy boodskapper vanuit die hemel om sy boodskappers op aarde te aktiveer. Teks: Matthéüs 28Datum: 2000-04-23Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds C Kleyn