Hoofmenu

  • 'n Woord vooraf
  • Ontstaan
  • Grondslag
  • Gemeentes
  • Preke
  • Ander
  • Kontakte
  • Klassisse
  • Sinodes
  • English
Home

Alle Preke

Hierdie web-site beskik oor 'n opgedateerde databasis van die preke wat in die Vrye Gereformeerde Kerke gepreek is. Die nuutste toevoegings word hieronder gelys.

Daar is ook 'n sleutelwoord soek-opsie en 'n meer gevorderde soek-opsie waar u volgens predikant of bybelboek kan soek.

Indien u graag die preke per e-pos wil ontvang, klik hier om in te skryf.

  • Die Here maak 'n begin met die verlossing van Sy volk..en Hy laat nooit vaar wat sy hande begin het nie.
    2012-02-05
    Ds HH van Alten
  • Die vervuller van die sesde gebod maak ruimte vir die lewe van my broer en suster
    2012-01-29
    Ds HH van Alten
  • NGB Art 33 Twee betekenisse van 'n ingeburgerde begrip wys vir ons die rykdom van doop en nagmaal
    2012-01-29
    Ds HH van Alten
  • NGB Art 32 : Slegs in die vryheid is daar ruimte vir die gebondenheid
    2012-01-22
    Ds HH van Alten
  • Rigters 11 : Jefta, stryder vir die bedreigde erfenis.
    2012-01-15
    Ds HH van Alten
  • NGB Art 30 en Art 31 : Ampsdraers mag met die betroubare Woord 'n voortreflike werk verrig.
    2011-12-12
    Ds HH van Alten
  • Lukas 18 : 8b Sal Hy die geloof op die aarde vind ?
    2011-12-12
    Ds HH van Alten
  • 1 Kor 11 : 24 & 25 : Doen dit tot my gedagtenis
    2011-12-04
    Ds HH van Alten
  • Gen 5 : 28 & 29 : Dit is HY wat ons sal troos
    2011-12-04
    Ds HH van Alten
  • Joh 3 : 30 Ampsdraers is strooijonkers op Christus se bruilof
    2011-11-27
    Ds HH van Alten
  • NGB Art 29 : Soek ywerig na die kerk van Christus!
    2011-11-27
    Ds HH van Alten
  • Jes : 6 : 8 : ' Hier is ek, stuur my ! '
    2011-11-20
    Ds HH van Alten
  • NGB Art 28 : Buite die kerk is daar geeen saligheid nie!
    2011-11-13
    Ds HH van Alten
  • Rigters 7 en 8 : Van reformasie tot deformasie. Oppas, dit gebeur vinnig.
    2011-11-13
    Ds HH van Alten
  • NGB Art 27 : Die kerk is die vergadering van die wat na die stem van die Herder luister!
    2011-11-06
    Ds HH van Alten
123456789…next ›last »
Enige navrae of kommentaar, kontak die Web Administrator