Smaak die beskerming van die Engel van die HERE Teks: Psalm 34Datum: 2020-08-02Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die belydenis van die mens se volledige verdorwenheid lei tot die lofsang op God se volledige vergifnis Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 15Datum: 2020-08-02Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die sesde gebod bring gelowiges tot ‘n loflied op die God wat lewe gee! Teks: Deuteronomium 19:1-13Datum: 2020-08-02Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 40-2
Jesus Christus hou ‘n maaltyd, en ons is die gaste! Teks: Heidelbergse Kategismus - Sondag 28Datum: 2020-02-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 28-2
Die Heer oor die visse maak vissermanne bruikbaar Teks: Lukas 5:8 & 10bDatum: 2020-02-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Priesterlike liefdesdiens is wat van ons gevra word – nie net in die kerk nie, maar ook in die samelewing. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 39Datum: 2020-07-26Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 39-2
Die Skrif openbaar aan ons die waarheid en historisiteit van skepping en sondeval Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 14Datum: 2020-07-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus waarborg strome van lewende water Teks: Johannes 7:38Datum: 2020-07-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Psalm 91 gaan oor die groot Koning, Jesus Christus, wat sy kinders beskerm en beskut op die pelgrimspad wat loop ván lyding tót heerlikheid! Teks: Psalm 91Datum: 2020-07-19Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Die eedswering op die periferie bring ons ten diepste by die hart van die geloof! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 37Datum: 2020-07-05Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 37-3
Die HERE se Naam is heerlik, en Hy verdien alle eer! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 36Datum: 2020-06-28Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 36-2
God gee vir ons sy eie beelde Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 35Datum: 2020-06-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 35-3
Christus in die middel van ons bestaan Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 34Datum: 2020-06-14Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 34-2
Op Golgota het ek my bekeer Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 33Datum: 2020-06-07Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 33-2
Selfbeheersing is die vrug van die Gees wat jou immuniteit gee teen sonde in jouself en in die wêreld Teks: Galasiers 5:22 (selfbeheersing)Datum: 2020-06-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Sagmoedigheid as seldsame maar genesende vrug van die Gees Teks: Galasiers 5:22 (sagmoedigheid)Datum: 2020-05-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Getrouheid groei daar waar die Gees werk Teks: Galasiers 5:22 (getrouheid)Datum: 2020-05-31Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Heilige Gees werk die vrug van goedheid Teks: Galasiers 5:22 (goedheid)Datum: 2020-05-24Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die verhaal gaan verder... Teks: Handelinge 1:1-8Datum: 2020-05-17Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
God se vriendelike aangesig maak ons vriendelike mense Teks: Galasiers 5:22 (vriendelikheid)Datum: 2020-05-17Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ontrouheid en soeke Teks: 1 Kronieke 10:13-14Datum: 2020-05-03Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Ek gaan op reis, en ek vat saam... Teks: 1 Timotheus 6:6-8Datum: 2020-04-19Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
'Onverhinderd' - 'n bemoedigende woord vir 'n gegrendelde kerk Teks: Handelinge 28:30-31Datum: 2020-04-05Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Danksy Christus is God lankmoedig. Deur Christus se Gees word ons ook lankmoedig. Teks: Galasiers 5:22 (lankmoedigheid)Datum: 2020-04-19Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Vanaf die aarde klink die noodroep: My God, my God. Vanuit die hemel is daar verhoring. Teks: Psalm 22Datum: 2020-04-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon