Die geheim van die gelowige se dood Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 16Datum: 2022-02-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Gee jou hoogste liefde vir Jesus Teks: Matthéüs 2: 17-18Datum: 2022-01-02Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Deur die Evangelieprediking skenk Christus geloof aan hulle wat vir die ewige lewe bestem is Teks: Handelinge 13:48Datum: 2022-01-30Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wysheid en dwaasheid se teenstrydige visies vir die daaglikse arbeid. Teks: Spreuke 6, 24, 26Datum: 2022-01-30Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 4
Jy lewe omdat die Woord van God moet groei en toeneem Teks: Handelinge 12:24Datum: 2022-01-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Hou vas aan Christus, die Hoof van die liggaam Teks: Kolossense 2:19Datum: 2022-01-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Evangelie van Christus se lyding en kruisiging Teks: Nav Heidelbergse Kategismus Sondag 15Datum: 2022-01-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus bring sy apostel in Rome, as teken vir wat nog gaan volg Teks: Handelinge 28:14bDatum: 2022-01-02Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
2021 was ‘n bewys van die Here se lankmoedigheid Teks: 2 Petrus 3:9Datum: 2021-12-31Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die blye boodskap dat God Jesus as Verlosser verwek het Teks: Handelinge 13:23Datum: 2021-12-26Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
God verwek die Here Jesus Christus Teks: Handelinge 2:30 & 3:22Datum: 2021-12-25Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Nadat Christus dit vir ons terugverdien het, herstel die Vader ons as profeet, priester en koning, en die Heilige Gees rus ons toe vir hierdie groot ampstaak Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 12Datum: 2021-12-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Seksuele reinheid en huweliksgeluk kan slegs op die pad van Wysheid verkry word. Teks: Spreuke 5-7Datum: 2022-01-23Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 3
Die stryd van twee vroue om die harte van jongmense! Teks: Spreuke 9:1-6, 13-18Datum: 2022-01-16Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 2
Bybelse wysheid is transendent, transkultureel, en transformerend Teks: Spreuke 1:1-7Datum: 2022-01-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 1
Ook ons paaslam is vir ons geslag Teks: 1 Korintiërs 5:7Datum: 2021-11-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Drink die medisyn teen besorgheid Teks: Matthéüs 6:31-33Datum: 2021-11-14Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Die werking van die wysheid van God met die Evangelie van Christus se kruis vir die kerk Teks: 1 Korinthiërs 1:17 - 2:5Datum: 2021-11-07Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
God het die Evangelie aan ons openbaar sodat ons dit met ander kan deel Teks: Efésiërs 3:1-13Datum: 2021-11-07Gemeente: PretoriaPredikant: P. Kgatle
Met die geboorte in Betlehem het die volheid van die tyd aangebreek... en dit plaas elke oomblik van my lewe onder hoogspanning! Teks: Galasiërs 4:4Datum: 2021-12-05Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Advent
Laat ons nou die Bybel se lig laat skyn oor die punt van uitverkiesing en verwerping. Teks: Johannes 3: 16-21Datum: 2021-10-31Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Genade is 'n geskenk en 'n bevrydende kragbron Teks: Romeine 15: 7Datum: 2021-10-31Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R PosVerwysing: Hervormingsdag
Ons ontvang in ons lewe drie geskenke: ‘n Nuwe rigting; ‘n Nuwe verhouding; ‘n Nuwe gemeenskap. Teks: 1 Johannes 3: 18-24Datum: 2021-10-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Verbaas jou oor die diepte van Gods genade! Teks: Efésiërs 2:8-10Datum: 2021-10-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma