Johannes se taak om vir die Here ‘n toegeruste volk te berei – en wat dit vir ons beteken... Teks: Lukas 1:16-17Datum: 2020-12-06Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Ons heilige koning, die Here van die leerskare regeer deur sy woord te vervul Teks: Jesaja 6Datum: 2020-11-22Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Die boodskap van die tempelgordyn vir die Ou en Nuwe Testament Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 25Datum: 2020-11-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wees baie bewus van Satan se begeerte, maar let nog meer op Jesus se gebed. Teks: Lukas 22:31-32Datum: 2020-11-15Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Daar is maar een evangelie van Christus. Om dit los te maak en ondergeskik te stel aan mense en hulle vereistes, word deur God verbied Teks: GalásiërsDatum: 2020-11-01Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Christus se gemeente het reg op Geesvervulde ampsdraers Teks: 1 Timotheüs 3:1-7Datum: 2020-10-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se geregtigheid in sy afgemete, doelgerigte toorn, werk verdelging van sy volk Israel maar ook heilsame uitkoms vir die klein oorblyfsel. Teks: Jesaja 9:5 - 10:5Datum: 2020-10-25Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
In gebed erken ons God se vaderskap. Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 45Datum: 2020-10-18Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. C BothaVerwysing: Slegs Liturgie en Audio
Christus skenk dienaresse aan sy kerk Teks: Romeine 16:1-2Datum: 2020-10-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die evangelie van dubbele genade Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 24Datum: 2020-10-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die geheim van my heilige lewe Teks: Hebreërs 2:11Datum: 2020-10-18Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Die Boedda se kers is dalk geblus, maar die Gees wil die passie-vuur hoog laat brand! Teks: Galasiërs 5:13-24Datum: 2020-10-18Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK, Sondag 44-3
Jesus Christus is ons geregtigheid voor God Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 22-23Datum: 2020-10-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die gebed moet 'n totale afhanklikheid van God uitstraal Teks: 1 Konings 18:41-46Datum: 2020-10-11Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. GF MnisiVerwysing: Audio Preek is Engels. Die res is Afrikaans
Die geheim van die uitverkiesing is God se genade in Jesus Christus Teks: Efésiërs 1: 4-6Datum: 2020-10-11Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Serie: Efésebrief #2
In sy huis gee God die regte perspektief op die lewe Teks: Psalm 73:26Datum: 2020-10-04Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die stroom van God se goeie gawes vloei slegs in een rigting… Teks: 2 Korinthiërs 9:8-11Datum: 2020-10-04Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Verwag alles van die Here van die leërskare want sy ywer is die bewys dat Hy Hom aan ons verbind het Teks: Jesaja 8:1 – 9:6Datum: 2020-09-27Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
In sy geliefde Seun laat God sowel regverdigheid as barmhartigheid seëvier Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 20-21Datum: 2020-09-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die reddingsplan van God bring ons op ons knieë. Teks: Efésiërs 1: 15-18Datum: 2020-09-27Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Serie: Efésebrief #7
Waak teen generasie-degenerasie Teks: Rigters 2:6 - 3:6Datum: 2020-09-20Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Doop: Joshua Boesenkool
Israel se poorte: die plek waar geregtigheid en vrede mekaar kus! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 43Datum: 2020-09-20Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Die Skrif openbaar aan ons die volmaakte Middelaar Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 18-19Datum: 2020-09-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die groot Belofteboek wat in Christus vervul word Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 17Datum: 2020-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
As jy die Heilige Gees ontvang het, is jy seker van die toekoms / erfenis Teks: Efésiërs 1: 11 & 14Datum: 2020-09-06Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM BoersmaVerwysing: Serie: Efésebrief #6 (2031A)