Die blye boodskap dat God Jesus as Verlosser verwek het Teks: Handelinge 13:23Datum: 2021-12-26Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
God verwek die Here Jesus Christus Teks: Handelinge 2:30 & 3:22Datum: 2021-12-25Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Nadat Christus dit vir ons terugverdien het, herstel die Vader ons as profeet, priester en koning, en die Heilige Gees rus ons toe vir hierdie groot ampstaak Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 12Datum: 2021-12-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Seksuele reinheid en huweliksgeluk kan slegs op die pad van Wysheid verkry word. Teks: Spreuke 5-7Datum: 2022-01-23Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 3
Die stryd van twee vroue om die harte van jongmense! Teks: Spreuke 9:1-6, 13-18Datum: 2022-01-16Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 2
Bybelse wysheid is transendent, transkultureel, en transformerend Teks: Spreuke 1:1-7Datum: 2022-01-09Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 1
Ook ons paaslam is vir ons geslag Teks: 1 Korintiërs 5:7Datum: 2021-11-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Drink die medisyn teen besorgheid Teks: Matthéüs 6:31-33Datum: 2021-11-14Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Die werking van die wysheid van God met die Evangelie van Christus se kruis vir die kerk Teks: 1 Korinthiërs 1:17 - 2:5Datum: 2021-11-07Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
God het die Evangelie aan ons openbaar sodat ons dit met ander kan deel Teks: Efésiërs 3:1-13Datum: 2021-11-07Gemeente: PretoriaPredikant: P. Kgatle
Met die geboorte in Betlehem het die volheid van die tyd aangebreek... en dit plaas elke oomblik van my lewe onder hoogspanning! Teks: Galasiërs 4:4Datum: 2021-12-05Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Advent
Laat ons nou die Bybel se lig laat skyn oor die punt van uitverkiesing en verwerping. Teks: Johannes 3: 16-21Datum: 2021-10-31Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Genade is 'n geskenk en 'n bevrydende kragbron Teks: Romeine 15: 7Datum: 2021-10-31Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R PosVerwysing: Hervormingsdag
Ons ontvang in ons lewe drie geskenke: ‘n Nuwe rigting; ‘n Nuwe verhouding; ‘n Nuwe gemeenskap. Teks: 1 Johannes 3: 18-24Datum: 2021-10-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Verbaas jou oor die diepte van Gods genade! Teks: Efésiërs 2:8-10Datum: 2021-10-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Om te leef vanuit die betroubare belofte alleen Teks: 1 Konings 17Datum: 2021-09-12Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
God het jou vrygemaak om sy dienaar te wees. Teks: Efésiërs 2: 10Datum: 2021-09-26Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Maak oop jou oë en laat jou verander Teks: 2 Korinthiërs 3:15-18Datum: 2021-09-26Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
'n Gebed vir alles wat nodig is vir 'n lewe wat aan God se doel beantwoord Teks: Spreuke 30:7-9Datum: 2021-10-10Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R PosVerwysing: Biddag vir Gewas en Arbeid
The LORD is my inheritance forever Teks: Psalm 16Datum: 2021-11-20Gemeente: PretoriaPredikant: Ds PG Boon
Vrede en harmonie tussen broers en susters is ‘n geskenk van Bo Teks: Psalm 133Datum: 2021-11-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jesus, die Naam bo alle name Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 11Datum: 2021-11-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Vertrou dat jou hemelse Vader jou ‘n kwaliteitlewe kan en wil gee, nou en vir altyd Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 9Datum: 2021-11-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon