Christus herstel die eerste gebod op aarde Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 34Datum: 2022-07-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Eiegeregtige Jerusalem word opgeroep om van God en sy geregtigheid alles te verwag Teks: Jesaja 24Datum: 2022-07-10Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Ons genadige God beloon ons goeie werke, al verdien daardie werke sy oordeel Teks: Heidelbergse Kategismus - Sondag 24Datum: 2022-07-10Gemeente: PretoriaPredikant: Jakob Mars
When disagreements arise remind yourselves who you are Teks: 1 Korinthiërs 6:1-11Datum: 2022-07-03Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Ons redding kom nie deur goeie werke nie, maar deur die goedheid van ons Eienaar Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 32Datum: 2022-07-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wanneer onenigheid ontstaan, herinner jouself wie jy is Teks: 1 Korinthiërs 6:1-11Datum: 2022-07-03Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
God bevestig sy ewige verbond met ‘n owerspelige volk Teks: Eségiël 16Datum: 2022-06-26Gemeente: PretoriaPredikant: Jakob Mars
Remove the brother Teks: 1 Korinthiërs 5:9-13Datum: 2022-06-26Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Verwyder die broer Teks: 1 Korinthiërs 5:9-13Datum: 2022-06-26Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Op sy troon in die hemel vernietig koning Jesus alle teenstand teen God Teks: 1 Korinthiërs 15: 24,25Datum: 2022-06-26Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Die HERE roep op tot kennis van sy Woord, sodat liefde en trou sal bloei Teks: Hosea 4:1-6Datum: 2022-06-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus skenk twee genadesleutels Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 31Datum: 2022-06-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die hart van die koning is in die hand van die Here Teks: Spreuke 21:1Datum: 2022-06-19Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 8
Christus bring lewe ná die grens van die dood Teks: Heidelbergse Kategismus - Sondag 22Datum: 2022-06-19Gemeente: PretoriaPredikant: Jakob Mars
Christus skenk twee genadesleutels Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 31Datum: 2022-06-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die skat van Christus se Persoon en werk verryk die gemeente met ‘n nuwe styl! Teks: Filippense 1:27-2:18Datum: 2022-06-12Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: NGB
Christus stel die sakrament van brood en wyn in vir die nuwe bedeling Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 28-30Datum: 2022-06-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Deur Sy verbond bring God toekomsverwagting aan Abraham Teks: Genesis 15 & 17Datum: 2022-06-12Gemeente: PretoriaPredikant: Jakob Mars
Die Goeie Herder ken sy skape Teks: Heidelbergse Kategismus - Sondag 21Datum: 2022-06-05Gemeente: PretoriaPredikant: Jakob Mars
Christus skenk die belofte van sy Evangelie aan almal wat sy Vader roep Teks: Handelinge 2:39Datum: 2022-06-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die verhoogde Christus laat sy Woord op aarde toeneem Teks: Handelinge 6:7; 12:24; 13:49; 19:20Datum: 2022-06-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Deur die doop word verbondsgesinne geheilig Teks: Nav Heidelbergse Kategismus Sondag 26-27Datum: 2022-05-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus se Hoëpriesterlike bede bepaal vandag ons kerklike optrede – en dit alles tot verheerliking van God! Teks: Johannes 17Datum: 2022-05-29Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten