Ter wille van toekomstige geslagte het God sy heilsplan op skrif laat stel Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2Datum: 2019-10-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Om die evangelie met ander te deel Teks: Efésiërs 3:18-19Datum: 2019-10-20Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Elkeen wat probeer sy lewe te red, sal dit verloor. Maar elkeen wat dit verloor, sal dit behou. Teks: 1 Konings 18:1-6Datum: 2019-09-29Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Die Goddelike stem wat klink in die loflied van die skepping Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2Datum: 2019-10-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Nie ‘n Babelstoring nie, maar ‘n Jakobsleer… Teks: NGB Artikel 19Datum: 2019-10-06Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
God is die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1Datum: 2019-09-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE beoog altyd die welsyn van Sy volk Teks: Maleagi 3:6-12Datum: 2019-09-15Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Die HERE bring Dawid by die afgrond van die dood Teks: Psalm 30Datum: 2019-09-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die trou van die Here nooi ons uit om die lewe alleen van Hom te verwag Teks: 1 Konings 16:29 - 17:6Datum: 2019-09-22Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. R Pos
Op Biddag nader ons die Hoorder van die gebed Teks: Psalm 65Datum: 2019-09-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Psalm van die sewe donderslae Teks: Psalm 29Datum: 2019-09-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God stuur dienaars om sy barmhartige heerskappy te bedien sodat die gemeente hulle aan Hom as die Heilige kan onderwerp Teks: Númeri 20:1-13Datum: 2019-08-25Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
God is oneindig in oneindig baie opsigte Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1eDatum: 2019-08-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE is my erfenis vir ewig Teks: Psalm 16Datum: 2019-08-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God is onsienlik Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1dDatum: 2019-08-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die dankoffer onderhou die band tussen die ontvanger en die Bron van alle goeie gawes Teks: Levitikus 3Datum: 2019-08-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die onberispelike lewe in die verbond met die HERE Teks: Psalm 15Datum: 2019-08-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ons hulp is in die naam van die onbegryplik almagtige God Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1cDatum: 2019-08-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se onveranderlikheid is ‘n vaste baken vir alle tye Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1bDatum: 2019-07-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ons glo in een God, wat ewig is Teks: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1aDatum: 2019-07-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
‘n Môrelied van dank vir God se beskerming Teks: Psalm 3Datum: 2019-07-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus se tweesnydende swaard in Stefanus se prediking Teks: Handelinge 7:2-53Datum: 2019-06-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die erfsonde Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 3Datum: 2019-06-16Gemeente: PretoriaPredikant: Ds PG Boon
Die rykdom in Christus ken geen grense Teks: Handelinge 4:32-37Datum: 2019-06-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus se opdrag vir die Pinksterbedeling Teks: Handelinge 1:6-8Datum: 2019-06-09Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon