Salig is die wat vervolg word, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Teks: Mattheus 5: 10 - 12Datum: 2020-02-02Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Saligsprekings
Die geseëndheid hou aan vloei van binne na buite Teks: Mattheus 5: 8 - 9Datum: 2019-11-17Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Saligsprekings
Die volmaakte woord van God wil ons geloof heel maak. Teks: Jakobus 1:18-27Datum: 2022-08-14Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Jakobus-reeks #2
Wat het Paulus en Barnabas met Eskom te make? En wat die kerk in Suid-Afrika daaruit kan leer... Teks: Handelinge 13:47Datum: 2022-08-07Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Die geskenk van nuwe lewe in Christus vir kinders en ouers Teks: Efesiers 6:1-4Datum: 2022-07-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die skok van die eeu is pragtige nuus! Teks: Markus 16:6-8Datum: 2022-04-17Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Christus verwag dat ons lewens elke dag geestelike vrugte sal oplewer Teks: Markus 11: 1-14Datum: 2022-04-10Gemeente: PretoriaPredikant: Ds. GF Mnisi
Christus het opgevaar na die hemel tot voordeel van syne Teks: Heidelbergse Kategismus - Sondag 18Datum: 2022-04-03Gemeente: PretoriaPredikant: Ds Hannes Breytenbach
Daar kom versoekinge op ons lewenspad om ons geloof heel en volmaak te laat word. Teks: Jakobus 1:2-18Datum: 2022-07-31Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Jakobus-reeks #1
ʼn Gebroke en onbaatsugtige saligheid wat uitsien na ʼn perfekte salige toekoms Teks: Mattheus 5: 5 - 7Datum: 2019-11-10Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Saligsprekings
Die onderstebo koninkrykslewe van ‘n dissipel is moontlik gemaak deur die Meester Teks: Mattheus 5: 1 - 4Datum: 2019-09-15Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Saligsprekings
Die lewe in die koninkryk, deur die Koning gegee Teks: Mattheus 5 - 7Datum: 2019-09-08Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J BruintjesVerwysing: Bergpredikasie
God openbaar Sy heerlikheid te midde van sy kerk in ballingskap Teks: Esegiël 1Datum: 2022-07-24Gemeente: KaapstadPredikant: dr John Smith
Christus skenk twee genadesleutels Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 31Datum: 2022-06-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE roep op tot kennis van sy Woord, sodat liefde en trou sal bloei Teks: Hosea 4:1-6Datum: 2022-06-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ons redding kom nie deur goeie werke nie, maar deur die goedheid van ons Eienaar Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 32Datum: 2022-07-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Vertrou dat tugtiging ook ‘n genademiddel is wat Christus gee om te gebruik Teks: 1 Samuel 2:22-25Datum: 2022-07-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus herstel die eerste gebod op aarde Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 34Datum: 2022-07-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wie die HERE vrees, is barmhartig Teks: Levitikus 19:14Datum: 2022-07-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die finale beeld van die uiteindelike werklikheid Teks: Daniël 12Datum: 2018-12-09Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
God is die skrywer van die Toekoms en Hy bring dit tot ’n einde. Teks: Daniël 11: 2 - 45Datum: 2018-11-04Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Jesus maak Homself bekend aan die begin van die Messiaanse sending Teks: Mattheus 4: 12 - 25Datum: 2019-08-11Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Jesus word versoek om sy missie as die Seun van God te laat vaar, maar Hy hou vas aan die Woord Teks: Mattheus 4: 1 - 11Datum: 2019-07-14Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die Seun van God, Jesus Christus, kom! Teks: Mattheus 3: 11 - 17Datum: 2019-07-14Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes