Die koninkryk van die wêreld is nou die koninkryk van ons God en van sy Christus, en Hy sal vir ewig en ewig heers. Teks: Daniël 7Datum: 2018-09-09Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die regverdige word tot die dood veroordeel as gevolg van sy getrouheid aan God. Teks: Daniël 6Datum: 2018-09-02Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Moenie met die lewende God speel nie. Sy oordeel is vinnig en onmiddellik. Teks: Daniël 5Datum: 2018-08-19Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
God is in beheer. Erken dit. Teks: Daniël 4Datum: 2018-07-08Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die koninkryk van hierdie wêreld aanbid die mens Teks: Daniël 3Datum: 2018-06-24Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
God se Koninkryk breek in by die mens se koninkryk deur die rots, Jesus Christus. Teks: Daniël 2Datum: 2018-06-10Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
God se Koninkryk teenoor die Mensdom Teks: Inleiding op die boek Daniël Datum: 2018-05-13Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Ek mag nooit roem nie, behalwe in die kruis van onse Here Jesus Christus Teks: Galasiërs 6: 11 - 18Datum: 2017-11-12Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Laat ons nie word soekers van ydele eer wat mekaar uittart en mekaar beny nie. Teks: Galasiërs 5: 26 - 6:10Datum: 2017-11-05Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Laat die Gees van Christus die asem wees wat Jesus se liefde in jou lewe inblaas. Teks: Galasiërs 5: 13 - 25Datum: 2017-10-29Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes