Moenie skei wat God saamgevoeg het nie: ook deur die vermanings word die genade gegee. Teks: Dortdse Leerreëls, Hoofstukke 3/4, Artikels 6, 10, 12, 17, 11, 16Datum: 2019-04-28Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ Bijzet
Christus sit ons aan die werk – met wil en dank Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 49Datum: 2019-04-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jesus die Messias, die Seun van Dawid, die Seun van Abraham: Volg Hom! Teks: Mattheus inleidingDatum: 2019-04-28Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die wêreldschokkende feit van Christus se opstanding Teks: Matthéüs 28:1 6Datum: 2019-04-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ BijzetVerwysing: Reeks: Matthéüs - Paas Sondag 2019
Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel! Teks: Matthéüs 28:11-15Datum: 2019-04-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ BijzetVerwysing: Reeks: Matthéüs - Paas Sondag 2019
Die spysoffer is ‘n dankbaarheidsoffer Teks: Levitikus 2Datum: 2019-04-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die bede vir verandering op pad na God se koninkryk Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 48Datum: 2019-04-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Goeie Vrydag: God se Seun voltooi sy lydensweg hier op aarde. Teks: Johannes 19:28-30aDatum: 2019-04-19Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds FJ BijzetVerwysing: Goeie Vrydag 2019
Christus leer ons in die Jefta geskiedenis wat volledige vertroue is Teks: Rigters 11:29-40Datum: 2019-04-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Ons verwag alles van die heilige Naam van ons God Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 47Datum: 2019-04-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE toon opnuut genade aan sy kinders deur hulle uit die gevolge van hulle eie sondes te bevry Teks: Rigters 10:1-5Datum: 2019-04-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die gebed as direkte kommunikasielyn tussen aarde en hemel Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 45Datum: 2019-03-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Josua gee aan Israel die opdrag om die Verlossing wat die HERE verskaf, aan te gryp. Teks: Josua 1Datum: 2019-03-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds D Wynia
Die tiende gebod is ’n hartondersoek deur God. Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 44 Datum: 2019-03-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds FJ Bijzet
Die troue Verbondsgod is in beheer van die kwaad Teks: Rigters 9:56-57Datum: 2019-03-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel Teks: Rigters 8:27Datum: 2019-03-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus, wat die Waarheid self is, leer ons om Hom lief te hê Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 43Datum: 2019-03-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die brandoffer is simbool vir die algehele toewyding aan die HERE Teks: Levitikus 1Datum: 2019-03-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God stel mense as rentmeesters aan Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 42Datum: 2019-03-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wek 'n diep verlange om bly en dankbaar te lewe. Teks: Dortdse Leerreëls, Hoofstuk 2, Artikels 1-4, 8Datum: 2019-02-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ Bijzet
...dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense... Teks: Matthéüs 11:25Datum: 2019-02-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ Bijzet
Die Engel van die HERE ontferm Hom oor sy volk Teks: Rigters 6:34aDatum: 2019-02-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Gesag is ‘n geskenk Teks: Heidelbergse kategismus Sondag 39Datum: 2019-02-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds FJ Bijzet
Die HERE laat ‘n loflied in Debora se hart gebore word Teks: Rigters 5Datum: 2019-02-03Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Wanneer ons bid mag die aanbidding nie ontbreek nie. Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 52bDatum: 2019-02-03Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ Bijzet