Stefanus predik die noodsaak van 'n middelaar vir die volk van God Teks: Handelinge 7Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Op ons reis na God se ryk verkwik Christus ons met Homself as die Hemelse Brood Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 28Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die Here ontneem aan sy volk die verkeerde vertroue op die verlede Teks: Amos 9Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die Here vra van sy verloste volk die offer van die eersgeborenes Teks: Exodus 13Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die vrome skyn in die kerk sal verdwyn Teks: Judas 1Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die kinders van God leer vra om die heiliging van die Naam van die Vader Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 47Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die ongelooflike paasnuus eis geloof Teks: I Korinthiërs 15Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Christus skenk die ampsdraers 'n sleutelposisie deur vir hulle die bediening van die versoening toe te vertrou Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 31Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
God besorg die geboorteberig van Dawid se Seun in die stad van Dawid se troon Teks: Matthéüs 2Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Hoe die kerk in die derde geloofsartikel die wonder van die heilige ontvangenis en geboorte van Christus bely Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 14Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds RH Bremmer
Geen verlossing sonder bekering Teks: Rigters 6Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die wêreld onder die oordeelbasuine Teks: Openbaring 8Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die lewende troos van die uitverkiesing Teks: Dordtse Leerreëls 1Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Paulus vermaan 'n sondige gemeente tot 'n lewe in dankbaarheid Teks: Efésiërs 5Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die wet van die verbond is die wet van die vryheid Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Hy wat Jesus wil volg, moet minstens 'n dienskneg word Teks: Markus 10Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds EA de Boer
Christus het deur Sy hemelvaart ons voorgegaan na die Vader Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 18Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Wanneer God deur sy volk verwerp word, gaan hy met sy heil na die vyand Teks: I Konings 17Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Ons ontvang uit die vele skrifwoorde die enigste troos in lewe en in sterwe Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 1Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
God vra heiliging van die seksuele lewe Teks: I Thessalonicense 4Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Hoe ver mag ons gaan met ons beroep op die Here se Naam? Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Almal wat in God se feessaal wil ingaan, word deur Christus gestuur na die renbaan Teks: Lukas 13Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Jesus Christus vergader vir Hom 'n gemeente Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
God gee lewensmoontlikhede vir Sy kerk wat in homself geen lewe het nie Teks: Psalms 46Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
God se genade is nie goedkoop nie Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 5Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet