|

Die inligtingstuk is geskryf om Die Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en sy
lidmate aan u bekend te stel.
Ons hoop dat dit n middel mag wees om kontak met sowel individuele Christene as
kerke wat saam met ons die erfenis van die Reformasie wil bewaar en uitdra, tot stand te
bring en/of te verstewig.
"Sodat hulle volkome een kan wees ..."
(Joh. 17 : 23)
|