stream_gemeente:
pretoria
stream_datumid:
2022-05-15-am
Lang-liturgie (youtube):

Rom 6 | Christene is slawe van God, en verslaaf aan niks en niemand anders nie! | Ds HH van Alten

Liturgie (oggend)

Votum en Seëngroet: Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het.

Genade vir julle en vrede van God ons Vader, en van die Here Jesus Christus, deur die kragtige

werking van die Heilige Gees. Amen.

Sing Skr. 2:2 en 3

Wetslesing

Sing Ps. 143:1, 2, 10

Gebed

Lees: Romeine 6:12-23 (2020-vertaling)

Sing Ps. 123:1

Preek

Amenlied Ps. 89:6

Gebed

Kollekte

Slotsang Ps. 116:9 en 10

Seën: Die genade van ons Here Jesus Christus, en die liefde van God, en die gemeenskap van die

Heilige Gees is met julle almal. Amen. / Die Here sal jou seën en jou behoed, die Here sal sy

aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees, die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan

jou sy vrede gee. Amen