Eenheid met Christus is gebaseer op God se beloftes, nie op die wet nie Teks: Galasiërs 3: 15 - 25Datum: 2017-09-03Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die Evangelie van genade word weerspieël in die lewe van 'n Christen en in die Bybel Teks: Galasiërs 3: 1 - 14Datum: 2017-08-27Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die Reformasie maak steeds saak! Teks: Galasiers 1:1-5Datum: 2017-07-09Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die waarheid van die Evangelie is in gevaar soos die twee apostels bots Teks: Galasiers 2: 11 - 21Datum: 2017-08-20Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die Evangelie is nie na die mens nie, maar geopenbaar deur Jesus Christus Teks: Galasiërs 1: 9 - 24Datum: 2017-07-30Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Wees gewaarsku: Dit gaan hier om die Evangelie! Teks: Galasiërs 1:6-9Datum: 2017-07-23Gemeente: KaapstadPredikant: Ds J Bruintjes
Die hart van die koning is in die hand van die Here Teks: Spreuke 21:1Datum: 2022-06-19Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 8
Christus skenk twee genadesleutels Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 31Datum: 2022-06-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus stel die sakrament van brood en wyn in vir die nuwe bedeling Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 28-30Datum: 2022-06-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die skat van Christus se Persoon en werk verryk die gemeente met ‘n nuwe styl! Teks: Filippense 1:27-2:18Datum: 2022-06-12Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: NGB
Die verhoogde Christus laat sy Woord op aarde toeneem Teks: Handelinge 6:7; 12:24; 13:49; 19:20Datum: 2022-06-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus skenk die belofte van sy Evangelie aan almal wat sy Vader roep Teks: Handelinge 2:39Datum: 2022-06-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christus se Hoëpriesterlike bede bepaal vandag ons kerklike optrede – en dit alles tot verheerliking van God! Teks: Johannes 17Datum: 2022-05-29Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Jesus Christus regeer vanuit die hemel Teks: Handelinge 1:9Datum: 2022-05-26Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds PG Boon
Deur die doop word verbondsgesinne geheilig Teks: Nav Heidelbergse Kategismus Sondag 26-27Datum: 2022-05-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die gemeente van Christus is heilig Teks: Johannes 17:17-19Datum: 2022-03-20Gemeente: PretoriaPredikant: Ds DM Boersma
Goeie Vrydag: God se Seun voltooi sy lydensweg hier op aarde. Teks: Johannes 19:28-30aDatum: 2019-04-19Gemeente: Pretoria en MaranataPredikant: Ds FJ BijzetVerwysing: Goeie Vrydag 2019
Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel! Teks: Matthéüs 28:11-15Datum: 2019-04-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ BijzetVerwysing: Reeks: Matthéüs - Paas Sondag 2019
Die wêreldschokkende feit van Christus se opstanding Teks: Matthéüs 28:1 6Datum: 2019-04-21Gemeente: PretoriaPredikant: Ds FJ BijzetVerwysing: Reeks: Matthéüs - Paas Sondag 2019
Te midde van ‘n sondige wêreld ontvang ons God se gawes met danksegging Teks: 1 Timotheüs 4:4-5Datum: 2022-05-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Christene is slawe van God, en verslaaf aan niks en niemand anders nie Teks: Romeine 6:17-19Datum: 2022-05-15Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Goddelike wysheid vir 'n lewe van ware vriendskap Teks: Spreuke 17:17Datum: 2022-05-01Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Leer en laat leer 7
Is jy vry of nie? Teks: Johannes 8:31-36Datum: 2022-04-24Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Haastig en gewillig in diens van die opgestane Here Teks: Mattheus 28:1-7Datum: 2022-04-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon