Die belydenis van Jesus Christus as eniggebore seun van God onse Here Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 13Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds RH Bremmer
God roep sy kinders om selfs aan tafel te getuig van hul geloof in die Lewe Teks: Deuteronómium 14Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Christus brief aan Sardis is 'n opwekking tot selfbeproewing Teks: Openbaring 3Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Ons Hemelse Vader vergeef nie outomaties nie Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
In die kruis van Christus vind die gemeente sy eenheid Teks: Efésiërs 2Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die bekering wat Christus in Sy Christene bewerk Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 33Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
God verklaar Israel se Koning regverdig deur Hom uit die dood op te wek Teks: Matthéüs 28Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Christus se opstanding was die groot ommekeer in die lot van God se volk Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 17Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Salomo se gelowige gebed by die wyding van die tempel Teks: I Konings 8Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Salomo se aansporing om uit Vader se hand te lewe Teks: Psalms 127Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ander
In die laaste dae stel God Sy volk tot die uiterste op die proef Teks: Openbaring 13Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die gelowiges moet mekaar onderling vertroos Teks: Kolossense 4Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die aktualiteit van die tweede gebod Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 35Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die vertrooster van Israel veroorsaak ook skeiding in Israel Teks: Lukas 2Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die vuur van die Gees Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Die Here se volkome oorwinning in die geding oor die egtheid van Job se geloof Teks: Job 42Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Die vrouesaad in teenstelling tot die slangesaad Teks: Génesis 4Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Daar is vir ons verlossing 'n herskepping nodig Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 3Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Daar is vir mans en vrouens altwee 'n plek en 'n taak in die huis van God Teks: I Timótheüs 2Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Gesag is 'n Goddelike opdrag Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 39Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
By Christus is die lewensbron Teks: Johannes 7Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ Bijzet
Wat het jy aan die geloof wat regverdig maak? Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 23Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds RH Bremmer
Die rykdom van die diens van die Here Teks: Psalms 100Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
God sit die gerubs tussen die mens en die boom van die lewe Teks: Génesis 3Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds FJ van Hulst
Wat swak is by God, is sterker as die mense Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 6Datum: 2000-01-01Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds EA de Boer