Omdat Christus vir ons die doop wou ondergaan, het ook bo ons die hemel oopgegaan.

Predikant: 
Ds FJ Bijzet
Gemeente: 
Pretoria
Datum: 
2019-02-03
Teks: 
Matthéüs 3:13-17
Preek Inhoud: 

Sien ook die preek van Ds Bijzet oor hierdie gedeelte, wat op 2000-01-01 gelewer is.

Probeer jou ‘n slag voorstel, brs en srs: er vindt een belangrijke hofsaak plaats tegen een aantal leden van een criminele organisatie. De hoofdrechter is gevreesd weens  zijn strenge vonnisse. Als iedereen gereed is voor de opening van de rechtszitting, is de hoofdrechter soek. Hy het wel vanoogend van sy huis as na die hofgebou vertrek.

En hy ’t daar blijkbaar ook wel aangekom, want zijn auto staat in de parkeergarage. Maar hy het niet in de kamer bij de andere rechters verschenen. Waar is de man?
Tot de staatsaanklaer ontdekt dat hij - verbeel jou! - in de beskuldigdesbank zit. Midden tussen de criminelen die vandaag terechtstaan. Niet in z’n toga, maar in gewone klere zoals zij… Wat bezielt de man?

Dit het Johannes de Doper homself ook afgevra toen hy de Here Jezus opeens sien tou staan het om Zich, net als al die anderen, door Johannes te laten dopen. Wil Hij ook gedoopt worden??!! Wat bezielde Hem?

Ja, ons Heer Jesus het zijn werk in Israël op ’n merkwaardige wyse begin. Dertig jaar ongeveer heeft Hij onopvallend in de schemer geleefd. Maar nu is dan de tijd gekomen om in de openbaarheid te tree. Die werkwoord wat Mattheüs in vers 13 gebruik, benadruk dit. Al die Afrikaanse vertalings wat ek gesien het, vertaal maar net: “Toe het Jesus.... na Johannes gekom”. Maar volgens die oorspronklike Grieks skryf Mattheüs: “Toe het Jesus na vore gekom... van Galilea na die Jordaan, na Johannes toe”. Matteüs gebruik dieselfde woord as in vers 1 met betrekking tot Johannes die Doper: “Toe het Johannes begin optree”. Jesus verlaat nou die stilte en tree in die openbaar.

So ons kyk met gespanne verwagting. Wat gaan Hy nou doen? Hij, de grote Redder van Gods volk en van die hele wereld. Hy gaan nóu zeker maar vanuit het achteraf gebied Galilea naar Jeru-zalem toe. Om daar nu de troon van David voor Zich op te eisen. Hy soek nou seker maar de plaats waar Gods tempel staat.

Maar nee, ook Hij gaat naar de woestijn waar massa’s mensen samenkomen om zich door Johannes te laten dopen. 

Tog is dit nog nie só vreemd nie. Ons het mos al gesien, in my preek van twee weke terug, dat God dáár sy zondige volk weer sou kom terugsoek: in de woestijn waar Hy een nieuw begin met sy volk wil maak. Dat had Jesaja geprofeteerd. Daarom had Johannes het volk uit hun steden en dorpen naar de woestijn geroepen.

Dis dié dat Jezus nou ook daar, in die woestyn sy optrede begin. Maar die eienaardige ding is die manier waarop Hy dit nou doen. Hiekom presenteer Hy Homself hier nu dus als de grote, goddelike Koning? De meerdere van Johannes? De God-mens wie se sandale Johannes nie eers werd is om vir Hom aan te dra nie? En zal Hij Gods volk ook van zijn kant nou nog ’n keer schokkend met hun zonden confronteren? Sal Hy  hulle dreig met het oordeelsvuur, zoals Johannes aangekondigd had?

Nee, glad nie. Jesus voeg Homself onopvallend – daar ‘s nog niemand wat Hom ken nie- tussen de mensen.  Incognito.  As ’n onbekende persoon. En Hij gaat gewoon tussen de ander mense in die tou staan, tot ook Hij aan de beurt is om Zich door Johannes in het Jordaanwater te laten onder-dompel.

Maar vir Johannes is Hy nie ’n onbekende nie! Ze zijn per slot van rekening familie. Johannes se ma Elisabeth is Maria se tante. Johannes het sonder twyfel ook van sy pa en ma gehoor watter besondere Kind sy kleinneef is. Die vervulling van al God se beloftes, die Redder wat die vergewing van die sondes vir God se volk sal bewerk.  Daarom verstaan Johannes niks hiervan nie. Dit is toch de omgekeerde wêreld! Welke zonden zou Jezus moet bely? Van watter skuld moet Hy schoongewas word? Hy het mos juist gekom om ánderen van hun zonden te bevrijden?

Noudat Jezus er is kan Johannes maar stoppen. Laat Jezus nu maar begin doop.  Met de beloofde Heilige Geest. En laat hy wat Johannes is maar as eerste gedoop mag word..

Maar Jezus legt Johannes het zwijgen op. “Bly stil, Johannes, moenie protesteer nie. Dit moet regtig so gebeur. Want op hierdie manier vervul ons God se geregtigheid”.

Een beetje moeilijk gezegd. Tenminste voor ons vandaag. Aan dat woord ‘gerechtigheid’ is daar twee kanten. Ik kan recht op iets hebben: op respect van mijn kinderen, het recht om kar te bestuur… Die overheid heeft al u rechten als burgers van Suid-Afrika in wetten vastgelegd.

Maar ons gebruik die woordjie ‘reg’ ook as ons sê: alles is reg. Of: alles sal reg kom. En dan bedoel ons: alles is in orde, alles is soos dit behoort te wees; en: alles sal weer goed kom. Albei kanten zitten ook aan wat Jezus hier tegenover Johannes bedoelt. Hij wil, door Zich ook te laten dopen, aan Gods rechten voldoen, Gods wetten respek-teer. Maar op die manier wil Hij ook alles wat ons door onze zonden verbrou het, gaan regmaak.

Hij is de Dienaar van God over wie Jesaja de HEER Zelf al hoorde praten. We lazen het in Jesaja 42. De Dienaar wat die reg na al die nasies sou uitbring, ja, die reg op aarde sou grond. Nou ja, so staan dit in die Ou Vertaling. Maar bedoel is dus: Hy sou al die volke weer leer om God se regte te respekteer, ja, Hy sou Self daarvoor sorg dat alles weer reg kom op die aarde.

Niet als ‘n schreeuwer in die strate. Nie as ’n demonstrant met protesborde nie. Maar als ‘n medemens die saam met ons kwam buigen onder de schuld van de zonde.  

Zo wil Jezus zijn werk beginnen. Niet al dadelik als de veroordelende strenge Rechter. Maar als ‘n mede verdachte in het beskuldigdesbankje. Hij plaas Hom-self niet als oordelende God tegenover een zondig volk. Maar Hy gaat as ’n medemens tussen de zondaars staan, tegenover God. Hy maak hul schuld tot ook zijn schuld. Hy roep dit wat zij ver-dienen ook over Zichzelf af. Om zó aan Gods rechten te voldoen, om Gods wetten te eerbiedig. Om zo het die lewe wat door onze zonden skeefgetrek het weer recht te buig.

Wanneer ons ons Heiland daar in die Jordaanwater diep sien buig, gemeen-te, kan ons self ook alleen nog maar vol skaamte en skuldbesef buig.

Daardie vernederende pad moes Hy dus stap om vir ons hier op aarde alles weer reg te maak. So groot was dus ons skuld by God, so swaar het ons Hom veronreg, dat sy Seun uit die hemel Homself tot op die vlak van veragtelike sondaars moes verneder.  En Hy wóu daardie vernederende pad stap, end-uit, tot die bitter einde van ’n kruisi-ging. So lief het Hy ons gehad. So lief het Hy sy Vader en die se verbonds-regte gehad.

Wanneer ons daarna kyk en dit tot ons laat deurdring, kan ons inderdaad self ook alleen nog maar baie, baie diep buig.

U eie doop en elke nuwe doopsbediening wat u in die kerk meemaak, dwing u om na Christus se doop en dood te bly kyk, broers en susters. Die doopwater wat nog steeds vloei, bly ons daaraan herinner dat ons self te vuil, te sondig is om in God se Koninkryk in te gaan. Maar dit herinner nou ook daaraan dat Iemand anders ons vuiligheid op Hom geneem en dit van ons afgewas het. God se eie Seun.

Ook die Nagmaal wat ons volgende week weer saam hoop om te vier, herinner daaraan. Die doopwater van die Jordaan het Jesus as die Christus na ’n nog baie moeilker doop toe gedryf. Soos Hy dit Self later gesê het (Lukas 12:50): “Ek het ’n doop waarmee ek gedoop moet word en hoe swaar lê dit nie op my totdat dit afgehandel is nie”. Hy het toe gepraat van sy neerdaling in die hel. Van die oordeelsvuur waarin sy hemelse Vader Hom in ons plek sou onder druk. Dít was nodig om ons van daardie straf te bevry. 

Hoe nodig is dit dat ons aanhoudend daaraan herinner word. Deur doop én nagmaal. Want ons ken ons skuld by God dikwels nog so sleg. Ons is van ons eie ook veels te hoogmoedig om Christus se diepe vernedering as ons enigste redding te aanvaar. Hoeveel mense sien net by ánder mense die sondes raak. En dan skinder hulle daar-oor. Maar as jy met hulle oor hul eie sondes wil praat, vervies hulle hul, of hulle probeer met slim draaie op 'n ander onderwerp oor te gaan.

Dit is een van die moeilikste gespreks-punte tydens 'n huisbesoek: om reguit oor ons skuld teenoor die HERE wat ons nog elke dag groter maak te praat. Dit is ook een van die moeilikste dinge om teenoor mekaar te moet erken en bely: dat ons gesondig het. Of selfs vasge-vang sit in ’n beaalde sonde.

Kyk u wel voldoende na Christus, broers en susters? Besef u wel voldoende dat Hy ook vir ú Homself moes en wou verneder? Ja, hoe diep Hy Homself vanweë ons skuld moes verneder? Nink daaroor hierdie week en kyk volgende week mooi na die foto wat Christus Self van Homself op die tafel plaas: lyk wit brood en bloedrooi wyn- die herinnering aan sy kruisdood vir ons.

“Nadat Hy gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim”, vertel Matthéüs. Ons moet nie oor daardie woorde heen lees nie. Al die ander dopelinge het nie dadelik weer uit die water opgeklim nie. Hulle moes daar in die water eers teenoor Johannes en voor God se aangesig hul sondes konkreet bely. Moet maar kyk in vers 6. Ons weet uit wat Lukas vertel, dat Johannes ook met sy dopelinge gepraat het oor hoe hulle in die praktyk hulle bekering kon laat blyk. Wat daar in hul lewens nou moes verander.

Vir Jesus is so ‘n publieke skuldbelydenis en ‘n besinning op ‘n beter lewe nie nodig nie. Daar is by Hom geen enkele sonde wat Hy moet bely nie. En daar is niks wat Hy in sy lewe moet ver-beter nie. Hy het gekom om óns sondes op Hom te neem. Ja, die hele die tou staan tussen die sondaars en ’n verne-derende doop was vir Homself glad nie nodig was nie. Dit moes vir óns gedoen word.

Daarom mag Hy as 'n sondelose mens die water verlaat. En die hemel het dit onderstreep. Immers: toen Hij na zijn doop weer uit het water klom, het die hemel bo Hom oopgegaan. Hoeveel mense sou dit destyds gezien hebben? Alleen Hij en Johannes? 

Maar ons het dit nou dus ook gesien. Nadat Hij zich had laten onderdompelen in onze schuld, het de hemel voor Hem nie op slot nie, maar juist wijd open gegaan. En daalde Gods Geest op Hem neer. Soos ’n duif. 

Ons weet nie presies hoekom God se Gees daardie gedaante gekies het nie. Ons sal moet raai. Is dit omdat duiwe in daardie tyd dikwels as offers gebruik is? ’n Vooruitwysing dus na Christus se kruisoffer waarnatoe God se Gees Hom nou sou dryf?

Self meen ek dat dit een herinnering kan wees aan de duif uit de ark van Noach wat met die eerste teken van een nuwe leven na de zondvloed kom aan-vlieg het. Wou God se Gees vir ons wys: daar is danksy hierdie Mens wat in jul plek die ergste sondvloed sal moet ondergaan, ook ‘n nuwe lewe moontlik? 

En Gods eigen Vaderstem klonk vanuit de hemel: “Dit is my geliefde Seun, in in Wie Ek ’n welbehae het”. En God bedoel: “Ek hou van wat Hy doen!”. Hier staat die Dienaar van wie Jesaja God deur Jesaja se mond reeds gepraat het. De Mens die voor alle mensen die met hun schuld naar Hem gaan, het tussen God en hulle kom reg maak. Danksy Hom kom alles weer reg op die aarde.  En dus is Hy die Mens vir Wie de hemel wawijd open staat.

Maar als de hemel voor Hem openstaat, staat Hij toch ook voor mij open? Vir u? Vir jou? En strek God ook na ons sy arms uitnodigend uit. Als wij met mijn schuld naar Hem vluchten? Als God in Hem vreugde vindt, vindt Hy dit nou toch ook in ons? Omdat ik bij hierdie Kneg van Hom behoort? Dan is in Christus sake tussen God en mij toch reggestel? En dan het Gods Geest die op Christus neerdaalde, toch ook naar mij neerge-daald om het nieuwe leven dat Christus kwam terugverdienen, ook in mij te realiseren?  Want daardie stem het ook vir ons geklink, gemeente. Daarom het Matteüs hierdie woorde vir ons op skrif vasgelê.

Ek het sopas gesê: as Christus Hom so diep vir ons wou buig, is daar alle rede vir ons om ons ook diep te buig in skaamte en skuldbesef.  Maar nou sê ek ook: omdat God vanuit die hemel sy Kneg vir sy baie moeilike taak bemoedig het, mag u en ek ons tog ook bemoedig weet. God het die allerbeste Kneg gegee wat Hy kon gee. En God het Hom uit die staanspoor onderskraag met die krag van sy eie Heilige Gees. Om te waarborg dat hierdie Kneg oplaas sy regte op aarde sou herstel, uiteindelik alles tussen Hom en ons sou regstel. Ja, sodat uiteindelik alles op aarde weer sou kan regkom.

As ons maar in Hom glo, ons aan Hom uitlewer, kom regtig alles reg. Al is u sondes ook hoe groot en al is u daag-likse bekering ook nog hoe swak - al lyk dit in hierdie wêreld en selfs in die kerk vanweë die sonde dikwels nog hopeloos en uitsigloos - alles sal reg kom.

Amen.

Liturgie: 

Votum en seëngroet
Psalm 106:1,2

Wetslesing
Psalm 40:4

Gebed

Lees: Mattheüs 3:13-17, Jesaja 42:1-7
Skrifberyming 7:8

Verkondiging oor Mattheüs 3:13-17
Psalm 20:6 en 2

Gebed

Kollekte

Skrifberyming 24:1,3

Seën