Sending
Preke
 
Ecclesia Christi
Fluctuat Non Mergitur
Welkom by die webwerf van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria-Maranata.

Ons kerk is geïnstitueer op 6 Julie 1997 nadat ons weens grootte afgesplit het van die Vrye Gereformeerde Kerk te Pretoria.  Met hierdie webwerf hoop ons om sekere belangrike kontak inligting van die kerk beskikbaar te stel asook verskeie aktiwiteite van die kerk bekend te stel.

Inligting oor die kerkverband is beskikbaar op die webwerf van die VGK Suid-Afrika
 

Eredienste - elke Sondag

  Oggenddiens 10:15
  Aanddiens 17:30
   
Kerkadres
  Koekoekweg 1518
  Bergtuin
  Pretoria
  Klik hier vir 'n padkaart
 
Predikant
  ds HH (Erik) van Alten
  Tel. +27(0) 12 332-3256
 
 
Skriba
  br FJ (Ferdi) van Dijk
  Tel. +27(0) 82 686-8893
 
 
Kerkkantoor
  sr HP (Elna) de Bruijne
  Tel. +27(0) 12 333-9396
 

   
Vir enige navrae / kommentaar, kontak asb die Web Administrator