Sit jou hart op die Here en sy gebooie! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 44Datum: 2009-08-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 44-1
Ons mag selfs die Here se gedagtes lees oor sy vriend Abraham… Teks: Génesis 18:17-19Datum: 2009-08-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God speel nooit wegkruipertjie met sy kinders nie! Teks: Psalm 147:19-20Datum: 2009-08-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God is wél barmhartig, maar Hy is ook regverdig! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 4Datum: 2008-07-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 4-1
Christus bestyg die hemelse troon ter wille van sy kerk! Teks: Psalm 47Datum: 2009-05-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Dawid se gebed by die fondsinsameling vir die tempel… Teks: 1 Kronieke 29Datum: 2009-05-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God se wet is relevant vir gelowiges van alle tye! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Datum: 2009-05-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 34a-0 (2009)
Met Jesus se koms breek die fees van vernuwing aan! Teks: Johannes 2:1-11Datum: 2009-05-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die Suid-Afrika van 2009 wil ék hoor wat God die HERE spreek! Teks: Psalm 85:9-14Datum: 2009-04-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Trek mooier en mooier aan vir die Here! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 33Datum: 2009-04-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 33-1
Ons Heiland spreek ‘n lewenswoord in sy sterwensuur! Teks: Lukas 23:46aDatum: 2009-04-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God doen uitspraak in die saak van Jesus se geboorte uit die dood! Teks: Handelinge 2:24Datum: 2009-04-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die gemeente van Christus word opgeroep om tweede-in-bevel te wees van die koninkryk van die hemele! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 31Datum: 2009-04-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 31-0 (2)
Die kerk roep tot God om sy vriendelike aangesig na ons toe terug te draai… Teks: Psalm 80:20Datum: 2009-04-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die eed word die Naam van die Here ingeroep om die waarheid te laat seëvier! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Datum: 2009-06-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 37-1
Of dit goed gaan of sleg, Vader se bewoënheid oor ons gee altyd rede tot lof! Teks: Psalm 103:13-18Datum: 2009-06-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Hoeveel is die heerlike Naam van die Here vir jou werd? Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 36Datum: 2009-06-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 36-1 (2009)
Die viering van die Sondag maak my Geestelik sterk vir die lewe van elke dag… Teks: Psalm 92:13-16Datum: 2009-06-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Ons God is die enige ware God en daarom wil ons Hom heelhartig dien! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Datum: 2009-06-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 34b-1
Die verdeling van die wet plaas God en mens in die regte verhouding Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Datum: 2009-05-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 34a-1
Mag ek met Jesus Christus deur die lewe gaan? Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 30Datum: 2009-03-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 30-1
Aan die nagmaal bereik die gemeenskap tussen God en mens sy hoogtepunt! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 28Datum: 2009-03-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 28-0 (2009)
Maak jou oë oop en sien wat voor jou is! Teks: Romeine 10:6-10, 13-15 Datum: 2009-03-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die nagmaal beleef ons die krag van Christus se vernedering vir die lewe oppad na die nuwe hemel en aarde! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 29Datum: 2009-03-08Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 29-1
Die doop – sintuiglik-waarneembare waarborg van God se beloftes! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27Datum: 2009-02-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 27a-1 (2009)