Kerkbou is nie klippe kou nie! Teks: Nehemía 2:20Datum: 2010-01-17Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Jesus, bringer van ware geluk... Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 11Datum: 2010-01-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 11-0
Die kerk het net een fondament, en dit is Jesus Christus… Teks: 1 Korinthiërs 3:10-11Datum: 2010-01-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die nuwe loot uit die dooie wortels sal vrugte dra! Teks: Jesaja 11:9-10Datum: 2009-12-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Geloof Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 7Datum: 2009-12-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 7-0
Daar is baie moontlikhede, maar daar is slegs een oplossing! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 5Datum: 2009-11-29Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 5-1 (2009)
Moses se suiwer begeerte vir die gemeente van God! Teks: Númeri 11:29Datum: 2009-11-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Ons God is ‘n baie wyse boer… Teks: Jesaja 28:23-29Datum: 2009-11-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God se geregtigheid, totaal anders! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 4Datum: 2009-11-22Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 4-0 (2009)
Die mens is gemaak om aan Gód se doel te beantwoord! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 3Datum: 2009-11-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 3-1
God se liefde sny diep in die lewe van sy volk! Teks: Deuteronómium 10:16Datum: 2009-11-15Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: Deut. 10 (2009)
Ware besef van ons ellende kom slegs deur die wettige/christelike gebruik van die wet… Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 2Datum: 2009-11-08Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 2-1 (2009)
Die wonder dat volmaaktheid en gebrokenheid meng! Teks: Jesaja 57:15Datum: 2009-11-08Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die vreugde van die huwelik met die Here! Teks: Sefánja 3Datum: 2009-11-07Gemeente: PretoriaPredikant: Ds HH van Alten
Wat is jóú troos? Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 1Datum: 2009-11-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 1-1
God se pad met ons is gerig op die langtermyn Teks: Jesaja 40:30-31Datum: 2009-10-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die sesde bede vra regverdiges vir die heiliging van hulle lewens! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Datum: 2009-10-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 52-2
Die vierde bede leer ons hoe realisties die Here na ons kyk! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 50Datum: 2009-10-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 50-1
Die Gees van die waarheid word opgeroep om ons te help! Teks: Johannes 14:16-17Datum: 2009-10-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Jesus Christus leer sy dissipels Bybel lees Teks: Lukas 24:44-47Datum: 2009-10-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Vader maak Homself bekend in Jesus Christus! Teks: Matthéüs 11:27Datum: 2009-09-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die derde bede bid ons dat God se geopenbaarde wil in ons lewens sigbaar sal word Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49Datum: 2009-09-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 49-0 (2009)
God kla volk en priesters aan omdat hulle sy openbaring misbruik... Teks: Hoséa 4:1-9Datum: 2009-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Christus lê die Vader-naam op ons lippe Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 46Datum: 2009-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 46-0 (2009)
Gebed is die uitstaande kenmerk van die dankbare christen Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 45Datum: 2009-08-30Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 45-1