Christus kondig die aangename jaar van die HERE aan Teks: Lukas 4 : 18-21Datum: 2017-01-01Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Leer ons om ons dae so te tel dat ons ‘n wyse hart mag bekom! Teks: Psalms 90 : 12Datum: 2016-12-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die lofsang van Maria leer ons die diepe betekenis van Kersfees Teks: Lukas 1 : 46-55Datum: 2016-12-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE het vir sy volk weer rus geskenk Teks: Ester 9 : 20-10 : 3Datum: 2016-12-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God leer ons om die dimensie van Christus se liefde te ken Teks: Efésiërs 3 : 14-21Datum: 2016-11-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jy kan nie ‘n Christen wees sonder goeie werke nie Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 32Datum: 2016-11-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE maak vir sy volk die deur na die toekoms weer oop Teks: Ester 8 : 3-17Datum: 2016-11-13Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Bewaarder van Israel waak oor sy kinders Teks: Ester 7 : 3-4Datum: 2016-10-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE verander oornag die lot van sy volk Teks: Ester 5 : 4-8Datum: 2016-10-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die HERE open die oë van sy kleingelowige kinders vir die verlossingsplan wat Hy reeds gemaak het Teks: Ester 4 : 14Datum: 2016-10-09Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God almagtig laat Satan toe om sy skuif te maak – Haman se vernietigingsplan word aanvaar Teks: Ester 3Datum: 2016-10-02Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds PG Boon
Christus is die brood van die lewe in eintlike sin Teks: Johannes 6 : 22-59Datum: 2016-09-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die lewende water van die doop. Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 26Datum: 2016-09-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Heilige Gees werk die geloof deur die Woord en sakramente Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 25Datum: 2016-09-18Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die troue Verbondsgod neem stappe om sy volk te bewaar Teks: Ester 2 : 8-23Datum: 2016-09-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Jesus Christus alleen Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24Datum: 2016-09-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die hopeloosheid van die heidendom Teks: Ester 1 : 12-22Datum: 2016-09-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Almagtige se leiding in Ahasveros se sprokiesagtige fees Teks: Ester 1 : 1-12Datum: 2016-08-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se trou ten spyte van sy verbondskinders se ontrou Teks: Ester 2 : 5-7Datum: 2016-08-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
U word opgeroep om uit vergewing te lewe Teks: HK Sondag 21 vraag en antwoord 56Datum: 2016-08-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Verootmoediging begin by jouself en omvat heel God se gemeente Teks: Daniël 9 : 1-19Datum: 2016-08-14Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
God se trou in die geboortegeskiedenis van sy volk Teks: Psalms 105Datum: 2016-08-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die Here Christus stig die gemeenskap van die heiliges Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21 vraag en antwoord 55 Datum: 2016-08-07Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon
Die kerk van Jesus Christus as toevlugsoord deur alle eeue Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21 vraag en antwoord 54Datum: 2016-07-31Gemeente: MaranataPredikant: Ds PG Boon