In die sesde bede vra regverdiges vir die heiliging van hulle lewens! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Datum: 2009-10-25Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 52-2
Die vierde bede leer ons hoe realisties die Here na ons kyk! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 50Datum: 2009-10-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 50-1
Die Gees van die waarheid word opgeroep om ons te help! Teks: Johannes 14:16-17Datum: 2009-10-11Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Jesus Christus leer sy dissipels Bybel lees Teks: Lukas 24:44-47Datum: 2009-10-04Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die Vader maak Homself bekend in Jesus Christus! Teks: Matthéüs 11:27Datum: 2009-09-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die derde bede bid ons dat God se geopenbaarde wil in ons lewens sigbaar sal word Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49Datum: 2009-09-27Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 49-0 (2009)
God kla volk en priesters aan omdat hulle sy openbaring misbruik... Teks: Hoséa 4:1-9Datum: 2009-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Christus lê die Vader-naam op ons lippe Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 46Datum: 2009-09-06Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 46-0 (2009)
Gebed is die uitstaande kenmerk van die dankbare christen Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 45Datum: 2009-08-30Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 45-1
Sit jou hart op die Here en sy gebooie! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 44Datum: 2009-08-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 44-1
Ons mag selfs die Here se gedagtes lees oor sy vriend Abraham… Teks: Génesis 18:17-19Datum: 2009-08-23Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God speel nooit wegkruipertjie met sy kinders nie! Teks: Psalm 147:19-20Datum: 2009-08-16Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God is wél barmhartig, maar Hy is ook regverdig! Teks: Heidelbergse Kategismus, Sondag 4Datum: 2008-07-20Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 4-1
Christus bestyg die hemelse troon ter wille van sy kerk! Teks: Psalm 47Datum: 2009-05-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Dawid se gebed by die fondsinsameling vir die tempel… Teks: 1 Kronieke 29Datum: 2009-05-24Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God se wet is relevant vir gelowiges van alle tye! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Datum: 2009-05-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 34a-0 (2009)
Met Jesus se koms breek die fees van vernuwing aan! Teks: Johannes 2:1-11Datum: 2009-05-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die Suid-Afrika van 2009 wil ék hoor wat God die HERE spreek! Teks: Psalm 85:9-14Datum: 2009-04-26Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Trek mooier en mooier aan vir die Here! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 33Datum: 2009-04-19Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 33-1
Ons Heiland spreek ‘n lewenswoord in sy sterwensuur! Teks: Lukas 23:46aDatum: 2009-04-10Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
God doen uitspraak in die saak van Jesus se geboorte uit die dood! Teks: Handelinge 2:24Datum: 2009-04-12Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
Die gemeente van Christus word opgeroep om tweede-in-bevel te wees van die koninkryk van die hemele! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 31Datum: 2009-04-05Gemeente: (onbekend)Predikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 31-0 (2)
Die kerk roep tot God om sy vriendelike aangesig na ons toe terug te draai… Teks: Psalm 80:20Datum: 2009-04-05Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten
In die eed word die Naam van die Here ingeroep om die waarheid te laat seëvier! Teks: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Datum: 2009-06-28Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van AltenVerwysing: HK 37-1
Of dit goed gaan of sleg, Vader se bewoënheid oor ons gee altyd rede tot lof! Teks: Psalm 103:13-18Datum: 2009-06-21Gemeente: MaranataPredikant: Ds HH van Alten