In die gemeente van Christus behoort alles ordelik te geskied. Daarvoor is reëls nodig met betrekking tot: die ampte, die kerklike vergaderings, die toesig oor die leer en die erediens en die tug.