Eredienste (elke Sondag)
Oggenddiens: 9h30
Aanddiens: 18h30
Kerkadres
Fratesweg 775
Rietfontein
Pretoria
Predikant
Vakant
Leuse
Ecclesia Christi Fluctuat Non Mergitur
Hoe hoog die branders ook mag slaan -
die Kerk van Christus sal nooit vergaan.
Mededelingsblad
Die Mededelingsblad is ons gemeenteblad. Dit word elke 2 weke gepubliseer.
Indien u die Mededelingsblad per e-pos wil ontvang, stuur 'n e-pos aan: VGK_Mededelingsblad-subscribe@yahoogroups.com