In Pretoria-Maranata
Oggenddiens 10:00vm
Aanddiens 17:30nm
Video 'streaming' https://www.youtube.com/@vgkmaranata6770/streams
LET OP DIE VOLGENDE SPESIALE REёLINGS VIR 2024
Gesamentlike eredienste met die VGK PRETORIA op Goeie VRYDAG 29 Maart 2024 (aanvang 9:30vm) asook vanaf 15de Desember 2024 tot die 5de Januarie 2025, by die kerkgebou van VGK Pretoria. (Fratesweg 775, Rietfontein, Pretoria. Ingang 28ste laan.) Video 'streaming' is moontlik op : http://stream.vgk.org.za:8000/
Koekoekweg 1518
Bergtuin
(GPS: S 25 42.052 E 28 16.331)
KERKBLAD
Dit is die gemeenteblad wat elke twee weke elektronies verskyn en deur die Kerkkantoor versorg en administreer word. Indien u graag 'n kopie van hierdie uitgawes wil ontvang kan u ‘n e-pos stuur aan VGKˍKerkblad+subscribe@googlegroups.com