Hoofmenu

  • 'n Woord vooraf
  • Ontstaan
  • Grondslag
  • Gemeentes
  • Preke
  • Ander
  • Kontakte
  • Klassisse
  • Sinodes
  • English
Home › Gemeentes

Pretoria-Maranata

Drukker-vriendelike weergaweDrukker-vriendelike weergawe

Welkom by die webwerf van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria-Maranata.
Ons kerk is geïnstitueer op 6 Julie 1997 nadat ons weens grootte afgesplit het van die Vrye Gereformeerde Kerk te Pretoria.  Met hierdie webwerf hoop ons om sekere belangrike kontak inligting van die kerk beskikbaar te stel asook verskeie aktiwiteite van die kerk bekend te stel.

Dienste
10:30 en 17:30
Koekoekweg 1518
Bergtuin, Pretoria
  

Leraar
ds HH (Erik) van Alten
Tel: (012) 332-3256
Ontvang ds van Alten se preke op u e-pos

Skriba
br Paul Bouwman

Epos : skriba@vgkmaranata.oeg.za

Kerkkantoor
sr HP (Elna) de Bruijne
Tel. +27(0) 12 333-9396

Epos : kerkkantoor@vgkmaranata.org.za

  • Audio preke (http://www.kerkdienstgemist.nl/)
‹ PretoriaupAudio preke (http://www.kerkdienstgemist.nl/) ›
Enige navrae of kommentaar, kontak die Web Administrator