Hoofmenu

  • 'n Woord vooraf
  • Ontstaan
  • Grondslag
  • Gemeentes
  • Preke
  • Ander
  • Kontakte
  • Klassisse
  • Sinodes
  • English
Home › Gemeentes

Johannesburg

Drukker-vriendelike weergaweDrukker-vriendelike weergawe

Die gemeente is geïnstitueer op 20 Mei 1957 in Kempton Park.  In 1970 het die sentrum na Johannesburg verskuif sodat vir alle duidelikheid die teenswoordige naam aanvaar is met lidmate in Johannesburg, Oos-Rand, Wes-Rand en verstrooides.  In Augustus 2000 is die kerksentrum, geleë in Corneliusstraat, Panorama LH aan die Wes-Rand, in gebruik geneem.

 

VGK Johannesburg 

Eredienste - elke Sondag

  Oggenddiens 9:30
  Aanddiens 17:30
   
Kerkadres
  Corneliusstraat 1071
  Panorama AH
  Weltevredenpark
  Klik hier vir 'n padkaart
 
Predikant
  ds C Kleijn
  Tel. +27(0) 11 679-1646
  Email : dskleijn@vgk.org.za
 
Skriba
  br Roel Snijder
  Tel. +27(0) 11 672-1463
  Email
‹ BethalupMamelodi ›
Enige navrae of kommentaar, kontak die Web Administrator