Hoofmenu

  • 'n Woord vooraf
  • Ontstaan
  • Grondslag
    • Apostoliese Geloofsbelydenis
    • Nicéa
    • Atanasius
    • Nederlandse Geloofsbelydenis
    • Heidelbergse Kategismus
    • Dordtse leerreëls
    • Die Kerkorde
    • Psalms & Skrifberymings
  • Gemeentes
  • Preke
  • Ander
  • Kontakte
  • Klassisse
  • Sinodes
  • English
Home › Grondslag › Nederlandse Geloofsbelydenis

Artikel 1 - Die Enige God

Drukker-vriendelike weergaweDrukker-vriendelike weergaweOns glo almal met die hart en bely met die mond dat daar 'n enige en enkelvoudige geestelike Wese is wat ons God noem. Hy is ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys, regverdig, goed en die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is. 2 Kor. 3:17; Joh. 4:24; Jes. 40:14.
‹ Nederlandse GeloofsbelydenisupArtikel 2 - Die middele waardeur ons God ken ›
Enige navrae of kommentaar, kontak die Web Administrator