Hoofmenu

  • 'n Woord vooraf
  • Ontstaan
  • Grondslag
    • Apostoliese Geloofsbelydenis
    • Nicéa
    • Atanasius
    • Nederlandse Geloofsbelydenis
    • Heidelbergse Kategismus
    • Dordtse leerreëls
    • Die Kerkorde
    • Psalms & Skrifberymings
  • Gemeentes
  • Preke
  • Ander
  • Kontakte
  • Klassisse
  • Sinodes
  • English
Home › Grondslag

Nederlandse Geloofsbelydenis

Drukker-vriendelike weergaweDrukker-vriendelike weergaweDie regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke, wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit. In 'n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.
  • Artikel 1 - Die Enige God
  • Artikel 2 - Die middele waardeur ons God ken
  • Artikel 3 - Die geskrewe Woord van God
  • Artikel 4 - Die Kanonieke Boeke van die Heilige Skrif
  • Artikel 5 - Die gesag van die Heilige Skrif
  • Artikel 6 - Onderskeid tussen die Kanoniese en Apokriewe boeke
  • Artikel 7 - Die volkomenheid van die Heilige Skrif
  • Artikel 8 - God is een Wese en onderskeie in drie Persone
  • Artikel 9 - Skrifgetuienis oor die leer van die Drie-Eenheid
  • Artikel 10 - Die Godheid van Jesus Christus
  • Artikel 11 - Die Godheid van die Heilige Gees
  • Artikel 12 - DIE SKEPPING VAN ALLE DINGE, VERAL VAN DIE ENGELE
  • Artikel 13 - DIE VOORSIENIGHEID VAN GOD
  • Artikel 14 - DIE SKEPPING VAN DIE MENS, DIE SONDEVAL EN DIE GEVOLGE DAARVAN
  • Artikel 15 - DIE ERFSONDE
  • Artikel 16 - DIE EWIGE VERKIESING VAN GOD
  • Artikel 17 - DIE VERLOSSER DEUR GOD BELOOF
  • Artikel 18 - DIE MENSWORDING VAN JESUS CHRISTUS
  • Artikel 19 - DIE TWEE NATURE VAN CHRISTUS
  • Artikel 20 - GOD SE REGVERDIGE EN BARMHARTIGHEID IN CHRISTUS
  • Artikel 21 - DIE VERSOENING DEUR CHRISTUS
  • Artikel 22 - ONS REGVERDIGING DEUR DIE GELOOF
  • Artikel 23 - ONS GEREGTIGHEID VOOR GOD
  • Artikel 24 - ONS HEILIGMAKING EN GOEIE WERKE
  • Artikel 25 - DIE SEREMONIëLE WET IN CHRISTUS VERVUL
  • Artikel 26 - CHRISTUS ONS VOORSPRAAK
  • Artikel 27 - DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK
  • Artikel 28 - ELKEEN IS VERPLIG OM BY DIE WARE KERK AAN TE SLUIT
  • Artikel 29 - DIE KENMERKE VAN DIE WARE EN DIE VALSE KERK
  • Artikel 30 - DIE REGERING VAN DIE KERK
  • Artikel 31 - DIE AMPSDRAERS VAN DIE KERK
  • Artikel 32 - DIE ORDE EN TUG VAN DIE KERK
  • Artikel 33 - DIE SAKRAMENTE
  • Artikel 34 - DIE HEILIGE DOOP
  • Artikel 35 - DIE HEILIGE NAGMAAL
  • Artikel 36 - DIE BURGERLIKE OWERHEID
  • Artikel 37 - DIE LAASTE OORDEEL, DIE OPSTANDING EN DIE EWIGE LEWE
Artikel 1 - Die Enige God ›
Enige navrae of kommentaar, kontak die Web Administrator