Hoofmenu

  • 'n Woord vooraf
  • Ontstaan
  • Grondslag
    • Apostoliese Geloofsbelydenis
    • Nicéa
    • Atanasius
    • Nederlandse Geloofsbelydenis
    • Heidelbergse Kategismus
    • Dordtse leerreëls
    • Die Kerkorde
    • Psalms & Skrifberymings
  • Gemeentes
  • Preke
  • Ander
  • Kontakte
  • Klassisse
  • Sinodes
  • English
Home › Grondslag

Heidelbergse Kategismus

Drukker-vriendelike weergaweDrukker-vriendelike weergawe(of Onderwysing in die Christelike leer) Hierdie Belydenisskrif het in 1563 te Heidelberg, Duitsland, ontstaan. Op versoek van keurvors Frederik III van die Paltz is dit as 'n leerboek vir die skole opgestel deur onder andere Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Verskeie sinodes van die 16de eeu en ook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde kerke aanvaar.
  • Sondag 1
  • I. Ellende (Sondag 2-4)
  • II. Verlossing (Sondag 5-31)
  • III. Dankbaarheid (Sondag 32-52)
Sondag 1 ›
Enige navrae of kommentaar, kontak die Web Administrator