|
Die Olielamp is 'n nasionale jeugblad wat uitgegee word deur die Jeug van die
Vrye Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Verskeie gemeentes het redaksies
wat beurte maak om die blad saam te stel. Ons hoop om Die Olielamp 10 keer per
jaar uit te gee.
Indien u verkies om 'n gedrukte kopie van Die Olielamp te ontvang, is u
welkom om met u naaste redaksie in verbinding te tree. Indien u verkies
dat dit na u gepos word - kontak asseblief
. Die koste beloop R55.00 per jaar (sonder posgeld).
U kan die Olielamp ook per e-pos ontvang (in .pdf formaat). Klik
hier om in te skryf by die Olielamp e-pos
groep.
Die kontak
besonderhede is soos volg:
|