Skoollied

Skoollied

Aan die voet van die Magaliesberg,

het verrys deur hoer krag,

'n Gereformeerde Laerskool

vir kerk en nageslag.

Dis die Johannes Calvyn,

Waar ons almal, groot en klein,

getrou ons arbeid wil verrig,

God's woord is ons 'n helder lig.

Opreg in diens van die HERE:

Prompte en Sincere.