Leraar:
Vakant
Sendelinge:
Ds. JA Breytenbach
Teologiese opleiding
 E-pos:
 Telefoon:
0834147053
 Eredienste:
Oggenddiens: 9h30
Aanddiens: 18h30
Winter Aanddienste (Junie tot Augustus): 17:30
Streaming:
 Kerk Adres:
Fratesweg 775
Rietfontein
Pretoria
 Kontakpersone:
Leuse
Ecclesia Christi Fluctuat Non Mergitur
Hoe hoog die branders ook mag slaan - die Kerk van Christus sal nooit vergaan.
Mededelingsblad
Die Mededelingsblad is ons gemeenteblad. Dit word elke 2 weke gepubliseer. Indien u die Mededelingsblad per e-pos wil ontvang, stuur 'n e-pos aan: VGK_Mededelingsblad-subscribe@yahoogroups.com
Audio argiewe / erediens opnames
http://audioargief.vgk.org.za/vgkpretoria/
Preek groep vir die elektroniese verspreiding van preke
https://groups.yahoo.com/neo/groups/vgkpta_preke/info