Maatskaplike projekte

Die VGKSA besef sy verantwoordelikheid teenooor die samelewing.   Dit is 'n roeping om die goeie boodskap van Jesus Christus in Woord en daad aan ander mense te verkondig. Daar is byvoorbeeld voedselprojekte wat deur die gemeentelede georganiseer word en 'n VIGS-projek wat uitreik na hulle wat besmet is of geraak word deur MIV-vigs. Vir meer inligting besoek:  www.khothatsong.co.za.