VGK Suid-Afrika

Die gemeente is geïnstitueer op 1 September 1957 in Kempton Park.  In 1970 het die sentrum na Johannesburg verskuif sodat vir alle duidelikheid die teenswoordige naam aanvaar is met lidmate in Johannesburg, Oos-Rand, Wes-Rand en verstrooides.  In Augustus 2000 is die kerksentrum, geleë in Corneliusstraat, Panorama LH aan die Wes-Rand, in gebruik geneem.

Eredienste - elke Sondag

  Oggenddiens 9:30
  Aanddiens 17:30
   
Kerkadres
  Corneliusstraat 1071
  Panorama LH
  Roodepoort
  Klik hier vir 'n padkaart
 
Predikant
  ds C Kleijn
  Tel. +27(0) 11 679-1646
 
 
Skriba
  br GA Anholts
  Tel. +27(0) 11 475-3744
 
   
Vir enige navrae / kommentaar, kontak asb die Web Administrator